<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>A</key>
<author>Philip Moolman</author>
<lyrics>[V1]
.        A                     A
 Ek wil tyd maak om te droom, sit onder 'n boom,
.D
 Opkyk na die wolke
. E                       E
 Kyk daar vlieg 'n voel, kyk daar val 'n veer,
.A
 ...Kyk hoe daal hy

[V2]
.      A                    A
 Ek's lus om hier te wees, sommer net te wees
. D                     D
 Sommer net te droom, sommer net te sit
. E                   E
 Lekker net te wees, lekker in die gees
. A                         A
 ... Lekker net te droom, lekker net te bid

[P1]
.    E
   Mmmmm, kyk hoe val daai veer
.  A
    Kyk hoe daal hy
.  E                        A           A
    En kom le homself hier ... saggies neer

[V3]
.A                             A
 Ons hou onsself so besig met dit wat ons nie wil nie
.          D                   D
 Maar met dit wat ons glo ons moet
.     E                          E                        A
 Ons gee onsself so gretig aan alles en aan almal wat wil he
.     A                         A
 Ons hou onsself so doenig met dinge sonder waarde
.      D                      D
 Met dinge wat die siel laat boet
. E                              E             A
 ... Ek is nie so gretig nie ... hm, hm... wie se

[B1]
.                E                     A
   Wie se ek is lus vir die gejaag na wind
.                 E                           A
   Wie se ek wil glo aan die afsterf van die kind
.                 E                        A
   Wie se ek wil saamdraai met die tyd se wiel
.                  E
   Wie se ek's tevrede met afskeeptydjies
.  E                       A
   Afskeeptydjies vir die siel

[C1]
.                    D      E             C#m
   Kom ons word 'n oomblik net 'n bietjie stil
.   F#m               Bm             E                 A
   Dink aan iets wat mooi is, doen iets wat ons graag wil
.              A           D                  E             C#m
   Laat die wereld maar verby gaan, laat die mense ons maar mis
.  F#m              Bm      E              A
   Kom ons wees 'n oomblik ... net wie ons is

[V4]
.                      E                          A
 Ons voed onsself met kos, ons voed onsself met drank
.                     E                          A
 Ons voed onsself met tv, ons voed onsself met junk
.                     E                          A
 Ons gee onsself aan plig, ons gee onsself aan vrees
.                     E                          A
 Ons gee onsself aan als behalwe om onsself te wees
.        E                                A
 Afskeeptydjies, afskeeptydjies vir die siel
.         E                              A
 Afskeeptydjies, afskeeptydjies vir die siel

[C2]
.                    D      E             C#m
   Kom ons word 'n oomblik net 'n bietjie stil
.   F#m               Bm             E                 A
   Dink aan iets wat mooi is, doen iets wat ons graag wil
.              A           D                  E             C#m
   Laat die wereld maar verby gaan, laat die mense ons maar mis
.  F#m              Bm      E              A
   Kom ons wees 'n oomblik ... net wie ons is

[B2]
.                           E                           A
   Snaaks dat ons moet tyd maak, vir die dinge wat ons bly maak
.                         E                                A
   Vir die dinge wat ons heel maak, vir die dinge wat ons vrymaak
.                           E                               A
   Vir die dinge wat rerig saak maak, vir die ding wat die hart raak
.                           E                              A
   Vier die dinge wat jou, jou maak; vir die dinge wat my, my maak
.           E                              A
   Afskeeptydjies, afskeeptydjies vir die siel
.           E                              A
   Afskeeptydjies, afskeeptydjies vir die siel

[C3]
.                    D      E             C#m
   Kom ons word 'n oomblik net 'n bietjie stil
.   F#m               Bm             E                 A
   Dink aan iets wat mooi is, doen iets wat ons graag wil
.              A           D                  E             C#m
   Laat die wereld maar verby gaan, laat die mense ons maar mis
.  F#m              Bm      E              A
   Kom ons wees 'n oomblik ... net wie ons is

[B3]
.  A / D / E /  C#m  / F#m / Bm / E / A ... A / D / E / C#m / F#m / Bm / E / A
   (tussenspel / fl__uit)__
.   E E E
   (tussenspel 2)

[P2]
.  E                       ... (A / A)
   Kyk daar val nog 'n veer ...
.           A      ... (E / E / E)
   Kyk hoe daal hy ...
.          E              A/A           A                    E  ... ( E E E E)
   En kom le homself hier ... saggies neer, langs die ander veer ...
.          ... A A
   Hey baby
.                     A   E E E
   Skuif 'n bietjie nader ...
.         E               (A)
   En kom le jouself hier ...
.                   A
   Saggies teen my neer
.            A                    A
   Kom ons speel 'n bietjie veer-veer

[P3]
.  A / D / E / C#m / F#m /  Bm / E / A ... A / D / E / C#m / F#m / Bm / E / A
   (instrumenteel - fluit)__</lyrics>
<title>Lurianne: Veer Veer</title>
</song>